Raak deel van die Birchleigh-gesin. By hierdie skool gebeur dinge. Ons almal, ouers, leerders en besoekers het gereeld aktiwiteite waaraan deelgeneem kan word. Ons bemark ook ons skool sodat ALMAL van ons kennis kan dra. Op hierdie bladsy kan u voorbeelde sien van hoe goed ons in die samelewing en skoolomgewing funksioneer. GENIET DIT!!!





