Kontak Besonderhede

Skooldrag

Seuns

Dogters

  • Skoene: Swart toeryg
  • Kouse: Donkerblou met skoolkleure ingeweef
  • Broek: Donkerblou kortbroek vir die somer en donkerblou langbroek vir winter
  • Hemp: Ougoud kortmouhemp vir somer en ougoud langmouhemp vir winter
  • Das: Geen das vir die somer. Das met skoolkleure geweef vir winter. (Opsioneel)
  • Trui: Donkerblou met skoolkleure ingeweef
  • Pullover: Donkerblou met skoolkleure ingeweef
  • Sweetpak: Blou met skoolkleure ingeweef in baadjie en blou broek met ‘n rooi streep vir die winter
  • Baadjie/Windjakker/Of Dri-mac: Vir somer en winter (slegs die skool s’n - geen ander nie)
  • Skoene: Swart plathak skoolskoene
  • Kouse: Donkerblou kort kouse met skoolkleure ingeweef
  • Broekie: Dieselfde kleur as skoolrok
  • Trui: Donkerblou met skoolkleure ingeweef (sonder knope)
  • Pullover: Donkerblou met skoolkleure ingeweef
  • Rok: Donkerblou soos verkrygbaar by leweransiers
  • Langbroek: Donkerblou langbroek vir die winter
  • Hemp: ‘n Ougoud langmouhemp word in die winter saam met die langbroek gedra
  • Das: Das met skoolkleure ingeweef vir winter (Opsioneel)
  • Sweetpak: Blou met skoolkleure ingeweef in baadjie en blou broek met ‘n rooi streep vir die winter
  • Baadjie/Windjakker/Of Dri-mac: Vir somer en winter (slegs die skool s’n - geen ander nie)

Klerebank

Maandae vanaf 13:00 tot 13:45.