Close
Visie

Laerskool Birchleigh se visie is om gehalte-onderwys vir almal, teweeg gebring deur die toewyding, verbintenis en ondersteuning van alle belangegroepe.

Missie

Om doeltreffende kwaliteit onderwys en opvoeding te voorsien aan leerders van Laerskool Birchleigh en ons in besonder te beywer

650

Leerders

8

Vakke

35

Onderwysers

52

Bestaansjaar

Die Bestuur

Ons stel aan u voor die bestuur van Laerskool Birchleigh