Kontak Besonderhede

Nuus

Musiekblyspel 2012
Oefentye vir TWEEDE KWARTAAL

MAANDAE
13:30 - 14:30   Graad 3
14:30 - 15:30   Graad 4
15:30 - 16:30   Graad 5
18:00 - 19:00   Graad 6
19:00 - 20:00   Graad 7

DINSDAE
14:15 - 15:15   Graad R
15:15 - 16:15   Graad 1
16:15 - 17:15   Graad 2

WOENSDAE
13:30 - 14:30   Graad 7
15:15 - 16:15   Graad 3
16:15 - 17:15   Graad 4

DONDERDAE
14:15 - 15:15   Graad R
15:15 - 16:15   Graad 1
16:15 - 17:00   Graad 2
17:00 - 18:00   Graad 5
18:00 - 19:00   Graad 6
 
Ouers, hou asseblief die datums oop vir ons MUSIEKBLYSPEL.  Geen Verskonings!

Nuwe funksies en inligting op webwerf

 

Nuwe funksies en inligting op ons webblad!!!

  • Ons KALENDER is nou interaktief. Kliek op 'n geleentheid vir kaarte en aanwysings na sport byeenkomste of vir meer inligting. Daar is ook 'n druk funksie.

  • Assesseringsprogramme beskikbaar onder AKADEMIE, VAKKE, ASSESSERINGSPROGRAMME;

  • Gaan loer asseblief na alles waarmee ons besig is by ons skool. Kliek op "ALLES OOR ONS", en kies dan "PROJEKTE EN OPGRADERINGS"
Hoofleiers 2012
Baie geluk.


Blyde Olivier (Hoofdogter)

Rné Lorimer (Onderhoofdogter)

Gerhard Botha (Hoofseun)

Henco Reiners (Onderhoofseun)
 
 
Inskrywings

Eg AFRIKAANS kry elke kind 'n KANS.


Laerskool Birchleigh, dié skool vir jou.


17 Julie 2012

Gr R & 1 Inskrywings 2013 open.


17 November 2012

Gr R + 1 Oriënteringsdag.


back next

Welkom

Laerskool Birchleigh wil aan u, ons ouers, voornemende ouers en besoekers van die webwerf baie welkom heet.

Ons wil dan ook terselfdertyd aan u die versekering gee dat Laerskool Birchleigh ‘n "top”- skool is wat die belange van ons leerders, ouers en gemeenskap op die hart dra. Mnr Herman J. Stebbing is tans die hoof by Laerskool Birchleigh. Mnr Stebbing se epos adres is herman@lsbirchleigh.co.za of u kan die skool kontak tydens skoolure. Die webwerf word weekliks opdateer met die nuutste Groeigenoot, hoogtepunte, ens. Voel egter vry om die kantoor te skakel met u navraag.

Skoolure

  • Graad R - 2 leerders - 07:30 tot 13:00
  • Graad 3 leerders - 07:30 tot 13:15
  • LSEN leerders - 07:30 tot 13:00
  • Graad 4 - 7 leerders - 07:30 tot 13:30
  • Vrydae : Graad RR - Graad 2 en LSEN - 07:30 - 12:45
    Graad 3 - 07:30 - 13:00
    Graad 4 - 7 - 13:00

Kry u "MySchool" kaart nou en ondersteun ons skool. Kontak ons vir verdere inligting.




Ondersteun ons borge: